O-ringstel pos. 12/16/21/35/38/39/57/66
Onderdele TYP 2457

O-ringstel pos. 12/16/21/35/38/39/57/66

O-ringstel vir posisies 12/16/21/35/38/39/57/66 op die pomp se onderdeletekening (exploded view). Die naam noem nie die pompmodel nie; die posisielys is byna identies aan die BHA 130-150 stel TYP 2446, dus behoort dit waarskynlik tot dieselfde pompfamilie. Bevestig die pompmodel by Abie op WhatsApp voordat jy bestel.

Vertel ons van jou rye. Ons spesifiseer die spuit.

Gewas, ryspasiëring, trekker se perdekrag — dis al wat ons nodig het om die regte konfigurasie te kwoteer, gewoonlik binne een werksdag.