Pakking (EPDM)
Fittings TA G11023

Pakking (EPDM)

EPDM pakking, kode TA G11023. Plat seëlring vir 'n spuitkoppeling met draad, slangkoppeling of filterhuis. EPDM is die standaardmateriaal; die Viton® alternatief vir dieselfde pakking is TA G11023V. Stuur die kode vir Abie op WhatsApp vir voorraad en prys.

Spesifikasies
MateriaalEPDM

Vertel ons van jou rye. Ons spesifiseer die spuit.

Gewas, ryspasiëring, trekker se perdekrag — dis al wat ons nodig het om die regte konfigurasie te kwoteer, gewoonlik binne een werksdag.