
Diverse Items TA 300134
Mandjiefilter 400x330
Dieper weergawe van die 400 mm mandjiefilter, 330 mm diep, wat meer sifoppervlak gee wanneer uit oop houers of 'n vuil waterbron gevul word. Die mandjie lig uit die vulopening uit om te spoel en sak sonder gereedskap terug in. Stuur die kode vir Abie op WhatsApp vir voorraad en prys.




